|
Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.
Punt-innie-wind.
Ai-jai-jai
dat ek nou my
ete sommer so op 'n punt-innie-windtafeltjie
kan geniet. Krugerwildtuin se
bobbejaan se kind op 'n gratis
tradisionele uitete.
Linda du Plessis, Bultfontein
Canon EOS 20D. |
| |
Oli-mond-tot-mond-asemhaling.
Die twee het mekaar met slurpe
omhels en mond-tot-mondasemhaling
gegee tydens 'n vriendelike gestoei
in Pilanesberg- Nasionale Park
naby Sun City.
Linda du Plessis, Bultfontein
Canon EOS 20D, Canon 100 -
400 mm-lens. |
| |
Vlerkstrek.
Dié foto is in die Kruger-
Nasionale Park geneem.
Linda du Plessis, Bultfontein.
Canon EOS 20D, Canon 100 -
400 mm-lens. |
| |
Vuilbaard.
Peter Thomas |
| |
Jong
Masai-kinders het al klaar ook
'n voorliefde vir rooi.
Marietjie Nel. |
| sien meer foto's: |
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] |
| |
[17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] |
|