Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



Julle foto's
 

Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.

Malawi-vissermanne.
Christo Opperman, Malawi.
(Laai af as Skermbeeld)
 
Tussen Kaapstad en Stellenbosch het ons hierdie windpomp in die middel van 'n dam gesien. Dit het seker so goed water gepomp dat dit 'n damgeword het.
Johan van den Heever, Tzaneen, Limpopo.
 
Kajakker op Malawi-meer.
Christo Opperman, Malawi.
 
Te voet op soek na olifante in die Okavango-delta.
Marietjie Nel, Botswana.
 
Die Okavango-kanale begin soos 'n hoofweg lyk soos groepe in en uit beweeg.
Marietjie Nel, Botswana.
sien meer foto's:
 

footer