Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



Julle foto's
 

Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.

Rotsosaties. Aan inisiatief om proteïne in te kry ontbreek dit ook glad nie, ten koste van enige onverskillige muis of voël. Hierdie natuurlike sosaties is gesog, dit is blykbaar net 'n bietjie moeilik om na die maal die hare tussen jou tande uit te kry.
Piet du Plessis, Stellenbosch.
 
Steierwerk. Hoe die bouinspekteurs, indien enige, hul taak in Malawi benader is duister. Dat steierwerk wat die veiligheid van die ambagsmanne waarborg een van hul hoofoorwegings is, is sterk te betwyfel. Hierdie steierwerk van latte en pale gaan tot drie verdiepings hoog en word net deur die waagmoediges bestyg. Indien jy nie 'n keuse het nie, is daar seker geen ander uitweg nie.
Piet du Plessis, Stellenbosch.
 
Mosambiek 101 met Polaris Rangers.
Johann Kamp.
 
Mosambiek 101 met Polaris Rangers.
Johann Kamp.
 
Soutpan-vassit. Noord van Myl 108, Namibië.
Cassie Schmidt, Windhoek, Namibië.
sien meer foto's: [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
  [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29]
 

footer