|
Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.
Ek het die walvis op die kuspad tussen Kleinmond en Kaapstad afgeneem.
Fransli Buckle.
Kamera: Sony H-9.
|
| |
Tafelberg se punt. Ek het hierdie foto geneem op 'n vlug tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit was bewolk, skemer en net Tafelberg se punt het bo die hemelruim uitgetoring.
Fransli Buckle.
Kamera: Sony H-9
|
| |
In Mauritius - dit was die uitsig vanuit die eetsaal, werklik aptytwekkend.
Fransli Buckle. (Laai af as Skermbeeld)
|
| |
Port Beaufort was die natuur met die Breederivier se
loop in die see in besonders.
Lettie Murray. Kamera: Canon PowerShot |
| |
Die foto is in Duiwelskloof geneem waar die man met sy “limo” in die straat rondgestap het.
Cornč Redelinghuys. |
| |
| sien meer foto's: |
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] |
| |
[17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] |
|