|
Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.
'n Trop olifante met hul babas in die Chobe- Nasionale Park het vele kameras laat klik.
Marietjie Nel.
|
| |
Gamkaskloof.
Johan de Wet.
|
| |
Breekwater by Mosselbaai se punt.
Johan de Wet.
|
| |
Mosselbaai.
Johan de Wet.
|
| |
Wildernis, George.
Johan de Wet.
|
| |
| sien meer foto's: |
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] |
| |
[17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] |
|