Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



Julle foto's
 

Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.

Die foto is geneem op "renoster"-naweek by 'n wildsplaas naby Palaborwa.
Jana Basson, Witkoppen.

 
Twee jaar lank sien ek elke wintersoggend ’n mooi foto wat geneem moet word wanneer ek op pad is werk toe, maar elke oggend is ek óf te laat óf die pad is net te besig. As jy iets wil doen, moet jy daarvoor tyd maak; dinge gebeur nie net nie. Ek het toe dié foto geneem. Ek hou van die kontras tussen tegnologie (doringdraad) en natuur (doringtak) en albei verrig dieselfde funksie: beskerming.
Erika Venter, Kimberley.
 
Huisrivierpas R62 – tussen Calitzdorp en Ladismith.
Johan de Wet

 



 
Sneeu op die Swartberge, Ladismith, Julie 2008.
Johan de Wet

 
Swartbergpas, ingenieurswerke van uitstaande gehalte.
Johan de Wet

 
sien meer foto's: [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
  [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29]
 

footer