Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



Julle foto's
 

Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.

Sondag is wasdag in Pondo-land in die voormalige Transkei.
August du Preez.
Kamera : Kodak DX4900.

 
Die wemelende blêrmusiek straat- en sypaadjiemark in Port St. Johns is kenmerkend van al die klein dorpies waardeur mens in Pondo-land na jou bestemming ry... sypaadjie-haarsny-salon” en al.
August du Preez .
Kamera : Kodak DX4900.

 
Dit lyk of hierdie foto van die pont by Malagas naby Bredasdorp net sowel iewers ver noord in Afrika kon wees.
Alwyn P Smit.
Kamera : Sony Cybershot.


 
'n Helikopter skep water uit die dam naby Bredasdorp om 'n veldbrand te bestry.
Alwyn P Smit.
Kamera : Sony Cybershot.
 
'n Helikopter skep water uit die dam naby Bredasdorp om 'n veldbrand te bestry.
Alwyn P Smit.
Kamera : Sony Cybershot.

 
sien meer foto's: [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
  [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29]
 

footer