Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



Julle foto's
 

Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.

Landrover tussen bome. In Savuti het ons op die twee pragtige bome afgekom.
Johan Laubscher.
Kamera : Canon 30D, 100 - 400mm-lens.

 
Botswana-visvanger. Die foto van ’n kuifkopvisvanger was besonders vanweë die weerkaatsing in die Kwairivier se water.
Johan Laubscher.
Kamera : Canon 30D, 100 - 400mm-lens.
 
Botswana-olifante. Die trop olifante het langs die Kwairivier in Moremi gestaan, die weerkasing in die water was besonders.
Johan Laubscher.
Kamera : Canon 30D, 100 - 400mm-lens.

 
Kwairivier. Die Landrover moes maar werk om deur te kom, maar hy bly verseker die beste 4x4 by ver.
Johan Laubscher.
Kamera : Canon 30D, 100 - 400mm-lens.
 
Sononder. Die foto is geneem by Drifterskamp naby Maun.
Johan Laubscher.
Kamera : Canon 30D, 100 - 400mm-lens.

sien meer foto's: [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
  [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29]
 

footer