Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



Julle foto's
 

Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.

Jacobsbaai. Hierdie is ’n foto wat ek inderhaas geneem het toe ons teruggekom van uitstappie by Jacobsbaai se strand, naby Saldanha aan die Weskus. Toe ons om die draai kom, het hierdie toneeltjie voor my gelê, en ek kon nie help om almal te stop om hierdie foto te neem nie.
Trudie Boverhoff.

 
Die papegaai het ek op 'n wildsplaas afgeneem.
Piet van der Westhuizen.
(Laai af as Skermbeeld)


 
Die Karoo tussen Victoria-Wes en Loxton.
Kamera: Canon 350D
Piet van der Westhuizen.
 
Goue horison, Lekgalameetse-Natuurreservaat naby Tzaneen.
Cobus van Zyl.

 
Geraam deur 'n bouval, Lekgalameetse-Natuurreservaat naby Tzaneen.
Cobus van Zyl.

sien meer foto's: [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
  [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29]
 

footer