|
Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.
Sonop waar hemel en aarde bymekaar kom.
Frik van der Merwe, Ponta Malongane, Mosambiek. |
| |
Dooie vallei.
Anita Schneider, Sossusvlei, Namibië.
|
| |
Dit reën selde in die Namib-woestyn en blommetjies is 'n baie spesiale aangesig. Die blomme ken ons Namibieërs net as duweltjies.
Anita Schneider
|
| |
Sossusvlei se duin.
Anita Schneider, Namibië. |
| |
Blom met die insek.
Anita Schneider, Roodepoort- botaniese tuin. |
| sien meer foto's: |
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] |
| |
[17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] |
|