Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 



 
Wenstories

September se kompetisiewenners
Mel Botes-CD's: L. Kotze, Bloemfontein; S. van Emmenis, Mookgopong; J. Arnold, Witbeeck; T. van Heerden, Primrose; L. Schreiber, Waterval-Boven.
44 Ashton Manor-gastehuis: H. Trautmann, Zoopark.
Remembrance-gastehuis: R. de Villiers, Barrydale.
Olive Garden Country Lodge: M. van Bruggen, Kaapstad.
V&A Waterfront: I. Swanepoel, Smithfield.

Kompetisies
As jy nie een van ons gelukkige wenners was nie staan jy weer 'n kans om te wen. Kyk in die November 2008-uitgawe van Mooiloop vir meer inligting oor dié kompetisies:

- Wen 'n eksemplaar van Die voëlgids van Suider-Afrika ter waarde van R225. Hierdie voëlgids is 'n móét vir alle voëlkykers en -liefhebbers. Die gids het 'n gebruikersvriendelike stelsel met kleurkodes en kruisverwysings om vinnig by die regte voël in die sagtebandboek, wat 432 bladsye beslaan, uit te kom.
- Wen 'n R17 500-vakansie vir 22 mense by Amathunzi- Private Natuurreservaat.

--------------------------------------------------------------------------------------------
WEN 1 eksemplaar van Andreas Vogt se fotoboek, A closer look at Namibia. [Kliek hier]
--------------------------------------------------------------------------------------------
WEN 1 eksemplaar van Gert Sarrisam se boek, Vonke uit die koeroeklip. [Kliek hier]
--------------------------------------------------------------------------------------------
WEN 1 van 5 van Richard van der Westhuizen se CD, Songs uit my binnesak. [Kliek hier]
--------------------------------------------------------------------------------------------

Kompetisiereëls
Hoe om in te skryf
:

  1. SMS'e kos R2 elk.
  2. As jy geen verdere inligting per SMS van Mooiloop of die borgmaatskappy wil ontvang nie, sluit jou SMS af met die woord: NEE.
  3. Telefoniese inskrywings word gemeet teen standaard selfoontariewe.
  4. Inskrywings per pos moet agterop 'n poskaart of toegeplakte koevert geskryf word, moet dit nie verseël binne-in die koevert nie. Inskrywings moet individueel gepos word en mag nie afgelewer of gefaks word nie. Geregistreerde pos mag nie gebruik word nie. Internasionale lesers mag een inskrywing faks.
  5. Die pryse sal toegeken word aan die eerste korrekte inskrywings wat getrek word na die sluitingsdatum.
  6. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
  7. Inskrywings moet ons Kaapse kantoor bereik voor / op die datum aangedui op die kompetisiebladsy.
  8. Die pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie in kontant omgeskakel word nie.
  9. Alle reiskoste wat nie spesifiek ingesluit is nie, lughawebelasting waar vlugte ingesluit is, visumkoste, en enige addisionele koste sal vir die wenner se rekening wees, tensy anders gespesifiseer.
  10. Die pryse moet gebruik word binne 12 maande vanaf die sluitingsdatum, op 'n datum wat beide die wenner en gasheer pas, tensy anders gespesifiseer.
  11. Wenners sal skriftelik in kennis gestel word en in Mooiloop aangekondig word twee maande ná die sluitingsdatum.
  12. Werknemers van Mooiloop, die beheermaatskappy of die organisasie wat die prys borg, hul advertensie- en promosiemaatskappye, en hul naaste familie mag nie inskryf nie.
  13. Die kompetisie is oop vir alle ander lesers van Mooiloop. Wenners is vir 12 maande na die sluitingsdatum van die kompetisie wat hulle gewen het, nie geregtig op verdere pryse nie.

footer