|
CARS
|
TRAVEL
|
WINE
|
GOLF
|
SCI - TECH
|
MAGAZINE SUBSCRIPTIONS
|
TUISBLAD
NUUTSTE UITGAWE
VAN DIE REDAKTEUR
BOSSTORIES
GROEN WENKE
RADIO LANGPAD
CHRIS BARNARD
DOENDINGE
BLOGS
KOMPETISIES
JULLE FOTO'S
KONTAK
SKAKELS
SKERMBEELDE
Blogs
Teken asseblief hier onder in voordat jy kommentaar lewer.
As jy nog nie geregistreer het nie, registreer asseblief
hier
.
Klik hier
indien jy jou gebruikersnaam vergeet het.
Gebruikersnaam:
E-pos:
GEBRUIKSTERME 1. Definisies. "Mooiloop.co.za" is die interaktiewe aanlyndiens bedryf deur Ramsay, Son & Parker (Edms.) Bpk. op die węreldwye web van die internet, bestaande uit inligtingsdienste en inhoud verskaf deur Mooiloop.co.za, vennote van Mooiloop.co.za en ander derde partye. "Besoeker" beteken elke persoon wat ’n verbinding bewerkstellig vir toegang tot en gebruik van Mooiloop.co.za. 2. Algemeen. 2.1 Deur Mooiloop.co.za te gebruik, stem die Besoeker in om al die terme en voorwaardes daarvan na te kom. Die reg om Mooiloop.co.za te gebruik, is persoonlik vir die Besoeker en is nie oordraagbaar aan enige ander persoon of entiteit nie. Die Besoeker is verantwoordelik vir elke gebruik van die Besoeker se rekening en om seker te maak dat die gebruik van die Besoeker se rekening ten volle voldoen aan die voorwaardes van hierdie ooreenkoms. Die Besoeker sal daarvoor verantwoordelik wees om die vertroulikheid van sy Besoeker-wagwoord(e), indien enige, te beskerm. 2.2 Mooiloop.co.za het die reg om op enige stadium enige aspek van Mooiloop.co.za te verander of te staak, insluitend, maar nie beperk nie tot, inhoud, ure van beskikbaarheid, en toerusting benodig vir toegang of gebruik. 3. Toerusting. Die Besoeker is verantwoordelik vir die aanskaf en onderhoud van alle telefoon-, rekenaar- en ander toerusting benodig vir toegang tot en gebruik van Mooiloop.co.za en alle verwante koste . 4. Besoekersgedrag. 4.1 Die Besoeker sal Mooiloop.co.za net vir wetlike doeleindes gebruik. Die Besoeker sal nie enige materiaal plaas op of versprei deur Mooiloop.co.za wat op enige manier die regte van ander skend of inbreuk maak daarop nie, wat onwettig, dreigend, beledigend, lasterlik, skending van privaatheid, vulgęr, obseen of godslasterlik, wat onwettige optrede sal aanwakker, aanleiding gee tot siviele aanspreeklikheid of die wet op enige wyse oortree, of wat, sonder Mooiloop.co.za se duidelike goedkeuring vooraf, advertensies of enige versoek ten opsigte van produkte of dienste bevat nie. Enige optrede deur die Besoeker wat volgens Mooiloop.co.za se diskresie enige ander Besoeker beperk of verhoed om Mooiloop.co.za te geniet, sal nie toegelaat word nie. Besoeker sal nie Mooiloop.co.za gebruik om te adverteer of enige kommersiële versoeke te rig nie. 4.2 Mooiloop.co.za bevat materiaal met kopiereg, handelsname en ander besitreg, insluitend, maar nie beperk tot, teks, sagteware, foto's, video, grafika en die totale inhoud van Mooiloop.co.za besit kopiereg as ’n kollektiewe eenheid onder die Suid-Afrikaanse kopieregwette. Mooiloop.co.za besit kopiereg in die keuse, koördinering, rangskikking en versterking van sogenaamde inhoud, sowel as die oorspronklike inhoud. Die Besoeker mag nie enige van die inhoud, of ’n gedeelte daarvan, verander, publiseer, oordra, deelneem aan ’n oordrag of verkope, afgeleide werke skep, of op enige wyse uitbuit nie. Die Besoeker mag materiaal met kopiereg net vir persoonlike gebruik aflaai. Behalwe as dit spesifiek deur kopiereg-wetgewing toegelaat word. Geen kopiëring, herverspreiding, publikasie of kommersiële uitbuiting van afgelaaide materiaal sal toegelaat word sonder die spesifieke toestemming van Mooiloop.co.za (e-pos versoek na webmaster@mooiloop.co.za) en die kopiereg-eienaar nie. In geval van enige toegelate kopiëring, herverspreiding of publikasie van materiaal met kopiereg, mag geen verandering aan of uitwissing van skrywer-toeskrywing of kopiereg-kennisgewing teweeg gebring word nie. Besoeker bevestig dat geen eienaarskapregte oorgedra word deur die aflaai van materiaal met kopiereg nie. 4.3 Besoeker sal nie materiaal wat beskerm word deur kopiereg op Mooiloop.co.za oplaai, pos of op ’n ander wyse beskikbaar stel op Mooiloop.co.za sonder die spesifieke toestemming van die eienaar van die kopiereg, handelsnaam of ander besitreg nie en die Besoeker is daarvoor verantwoordelik om te bepaal of materiaal deur kopiereg beskerm word. Die Besoeker is op sigself aanspreeklik vir enige skade aangerig as gevolg van enige verbreking van kopiereg, besitregte, of enige ander skade as gevolg van so ’n indiening. Deur materiaal in te dien vir enige openbare area van Mooiloop.co.za, verleen die Besoeker outomaties toestemming, of die waarborg, dat die eienaar van sulke materiaal spesifiek aan Mooiloop.co.za toestemming verleen het tot die tantiemvrye, ewigdurende, onomkeerbare, nie-eksklusiewe reg en lisensie om materiaal (in geheel of gedeeltelik) te gebruik, reproduseer, verander, publiseer en versprei węreldwyd en/of om dit te inkorporeer in ander werke in enige vorm, media of tegnologie bekend nou of later ontwikkel vir die volle termyn van enige kopiereg wat mag bestaan op sulke materiaal. Die Besoeker gee toestemming aan enige ander Besoeker om materiaal te besoek, kyk, stoor of reproduseer vir daardie Besoeker se persoonlike gebruik. Die Besoeker gee hierdeur aan Mooiloop.co.za die reg om enige materiaal wat deur die Besoeker op Mooiloop.co.za beskikbaar gestel is te redigeer, kopieer, publiseer of versprei. 4.4 Die voorafgaande voorwaardes van Afdeling 5 is tot voordeel van Mooiloop.co.za, sy helpers, affiliate en derde party-inhoudverskaffers en lisensiehouers en elk sal die reg hę om die voorwaardes van Afdeling 5 direk of names hom te laat handhaaf en toe te pas. 5. Vrywaring van waarborg; inperking of verantwoordelikheid. 5.1 Besoeker bevestig spesifiek dat die gebruik van Mooiloop.co.za heeltemal op eie risiko geskied. Nie Mooiloop.co.za, sy affiliate of enige van hul onderskeie werknemers, agente, derde party-inhoudverskaffers of lisensiehouers waarborg dat Mooiloop.co.za ononderbroke of foutloos sal wees nie; ook gee hulle geen waarborg sover dit enige uitkomste betref wat deur die gebruik van Mooiloop.co.za bereik word nie, of sover die akkuraatheid, betroubaarheid of inhoud van enige informasie, diens of verkoopware aangebied deur Mooiloop.co.za nie. 5.2 Hierdie vrywaring van verantwoordelikheid is van toepassing op enige skade of verlies veroorsaak deur enige gebrek aan werkverrigting, fout, weglating, onderbreking, uitwissing, afwyking, vertraging in werking of oordraging, foutiewe kommunikasielyne, diefstal of vernietiging of ongemagtigde toegang tot, verandering van, of gebruik van rekord, hetsy vir ’n verbreking van kontrak, agterlosigheid, of vir enige ander rede. Besoeker erken spesifiek dat Mooiloop.co.za nie verantwoordelik is vir die lasterlike, beledigende of onwettige optrede van ander besoekers of derdepartye nie en dat die risiko van skending deur voorafgaande in geheel by Besoeker lę. 5.3 In aansluiting by die bepalings hierbo uiteengesit, sal Mooiloop.co.za, sy affiliate, inligtingverskaffers of inhoudvennote nie verantwoordelik gehou word nie, ongeag die rede of duurte, vir enige foute, onakkuraathede, weglatings, of ander tekortkominge rakende inligting verskaf op Mooiloop.co.za, of vir enige vertraging of onderbreking in die oordrag daarvan aan die gebruiker, of vir enige eis of verlies wat daaruit voortspruit of veroorsaak is daardeur nie. Geen van die genoemde partye sal verantwoordelik wees vir enige derdeparty-eise of verlies van enige aard nie, insluitend, maar nie beperk nie tot, winsverlies, bestrawwende of gevolglike skadevergoeding. 6. Monitering. Mooiloop.co.za sal die reg hę, maar geen verpligting nie, om die inhoud van Mooiloop.co.za te monitor, insluitend kletskamers en forums, om nakoming van hierdie ooreenkoms en enige bestuursreëls van toepassing by Mooiloop.co.za te bepaal. Mooiloop.co.za sal die reg hę om, geheel na eie goeddunke, enige materiaal te redigeer, plasing te weier of dit te verwyder wat ingedien vir, of geplaas is op, Mooiloop.co.za. 7. Vrywaring. Die Besoeker stem in om Mooiloop.co.za, sy affiliate en hul onderskeie direkteure, bestuur, werknemers en agente te beskerm, vrywaar en onskuldig te ag van en teen enige eise en uitgawes, insluitend prokureursgelde, wat uit die gebruik van Mooiloop.co.za deur die gebruiker mag spruit.