| |
| Blogs |
|
| |
| Dié www.mooiloop.co.za
- afdeling is nommerpas ontwerp vir die Mooiloop-
redaksionele span en erkende medewerkers om
hul ondervinding op reise of sommer bosstories
en ander wildlewenuus te deel met jou, die
reis- en/of buitelewe-geesdriftige. Ry saam
met Mooiloop-joernaliste wat pad vat, lees
wat hulle alles kwytraak oor wat hulle sien
en beleef, en lewer kommentaar daarop om só
tot lewendige debatvoering by te dra. |
 |
|
|
Willie
Coetzer
Ek werk die afgelope vier jaar reeds
ver weg van ons pragtige Suid-Afrika.
Hoewel dit bitter swaar is, bied dit
die geleentheid (en fondse) om elke
vierde maand heerlik vakansie te kan
hou en natuurlik te kan reis. Ek en
my pragtige vrou, Bernice, het 'n
diepgewortelde liefde vir die natuur,
ons is mal oor rondry en om nuwe plekke
en vreemde kulture te ontdek en te
beleef. Hiermee saam is ons baie lief
vir foto's neem (www.pbase.com/williecoetzer).
|
| |
|
11 September 2008 |
|
Olifant-ry - Willie Coetzer |
| Deur Willie Coetzer |
 |
| Al ooit daaraan gedink om die moed (en die dollers) bymekaar te skraap vir die rit van jou lewe?
|
|
|
10 September 2008 |
|
Namibië: 4x4 not required - Willie Coetzer |
| Deur Willie Coetzer |
 |
| Vanaf Tsumeb begin die opgewondenheid in my opbou. Die Otjikotomeer is die eerste plek om ou herinneringe sterk na vore te bring.
|
|
|
|
|
| |
|
|
|
 |
|