|
|
Marietjie
Nel
Ek het op die bitter klein Vrystaatse
dorp, Edenburg, grootgeword en kommunikasiekunde
geswot op Kovsies. Daarna het ek Engels
gegee op n klein dorp in Lesotho
se berge (wat het ek gedink! n
Vrystater wat Engelse klasse gee).
Ná drie jaar het ek my tasse
gepak en gaan au pair in Italië,
maar 18 maande later was ek terug
in Suid-Afrika om as kommunikasiebeampte
op n goudmyn in die Welkom-omgewing
te werk. Twee jaar gelede het ek verlof
geneem, 'n gidskursus gedoen, bedank
by die myn en sedertdien is ek 'n
oorlandgids.
Ek word 37 in September (dit lyk nogal
frightening so swart op wit), en het
die gewone lysie belangstellings
reis, lees, skryf, kook, fotos
neem en fliek.
|
| |
|
17 Oktober 2008 |
|
Dag 5 vervolg - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Sop met eier? Enige iemand?
|
|
|
17 Oktober 2008 |
|
Dag 5, in Kabale se hospitaal - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek lig my kop op en kyk oor die groen gras na die gladde water van Lake Bunyoni. Dis nou eers sewe uur, ek kan nog lę, ontbyt is eers agt uur.
|
|
|
17 Oktober 2008 |
|
Dag 4 - die wonders van die Ewenaar - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| En 'n tweede persoon by die stof.
|
|
|
13 Oktober 2008 |
|
Dag 3, 'n hoenderwinkel sonder hoender - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Uganda is die maklikste en vriendelikste grenspos op my roete. Ek handig almal se visumgeld en paspoorte in, terwyl die res in die trok wag of toilet toe gaan.
|
|
|
13 Oktober 2008 |
|
Dag 2, Nakuru-meer- Nasionale Park - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Foto: By Nakuru-meer kan mens die pragtige Rothchild kameelperd te siene kry, 'n byna onwerklik mooi prentjie tussen die duisende koorsbome.
|
|
|
13 Oktober 2008 |
|
Dag 1, eerste een byt die stof- Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Foto: Flaminke by Nakuru-meer - wat ek ongelukkig nou net met 'n 3x zoom kan afneem.
|
|
|
13 Oktober 2008 |
|
Tussen toere - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Nadat ek nie te goeie ondervindings tot dusver met Kanadese toeriste gehad het nie, het 'n stout engeltjie iewers besluit om vir my 'n Kanadese trainee te stuur om van Livingstone tot Kaapstad saam te toer.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 41 Tips – To Improve Performance - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Nog ‘n toer verby. Ons staan voor die Hotel Boulevard in Nairobi waar die meeste mense afklim.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 40 Olifantbegraafplase - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ook Simba-kamp op die rand van Ngorongoro krater is besiger as ooit. ‘n Nuwe ablusieblok is aangebou om vir die immer groeiende toeriste getalle voorsiening te maak.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Oupa Olifant - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| ‘n Alleenloperbul kom nader gestap. Olifante word 60 tot 70 jaar oud. Hierdie bul lyk lankal verby 60.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 38 en 39 Die katte van die Serengeti - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Foto: Sexy mamma – ’n jagluiperd stap ongestoord tussen die voertuie deur met haar drie opgeskote kleintjies.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Die katte van die Serengeti - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| ’n Luiperd is normaalweg baie sku, maar hierdie een het lank in die pad af geloop voordat hy eers in die veld gaan poseer het en daarna in die gras verdwyn het.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 38 7 000 is net so goed soos 70 000 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die taxibestuurder weier om die kattebak oop te maak waarin Emma, Jenny en Sheena se bagasie is. Die 4x4-voertuie waarmee ons Serengeti toe gaan, is reeds gepak, almal is gereed.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 36 en 37 Kilimandjaro maak die ry die moeite werd - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Lae wolke naby die voet van Kilimandjaro het die berg laat lyk asof dit in die lug sweef, die sneeu op die kruin dieselfde kleur as die wolke.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 35 Die ongeluk - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons het pas ‘n “ongeluk” gemaak. Nog net 200 meter van die hotel af en die bussie waarmee ons na Stonetown op pad is, het ‘n gekraakte windskerm en ‘n yslike duik links voor.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 33 en 34 Drosters - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Nagkosmark: Sommige mense is mal oor die nag kosmark en ander haat dit. Vir hierdie groep was dit groot pret om aandete uit te soek tussen die seekatarms en ander vreemde geregte.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Stonetown-fiets - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| 'n Ongewone stil hoekie in Stonetown.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 32 My witbroodjie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Foto: Oral op straat kan mens vrugte koop, onder meer naartjies, piesangs en 'n vruggie met stekelrige rooi skil wat binne soos 'n lietsjie lyk en proe.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Foto: Darajani-mark - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die Darajani mark waar 'n mens deur die geure verlei word om pakkies kerrie, vanilje, kaneel en nog baie meer goed te koop.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 31 Vroeg opstaan oor en oor beloon |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| “Jul ergste dag op toer het aangebreek,” het ek vir my groep gesę. Die rit van Kizolonza na Dar es Salaam is lank. Baie lank.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 30 Die resies na Kizolonza - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis nog donker, net voor ses in die oggend en twee trokke staan en opwarm terwyl twee groepe skarrel om hulle goed in te laai. Ons trok en Die Kompetisie. Die Kompetisie se bestuurder “ref” sy trok en lag vermakerig vir ons.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 28 en 29 Vure - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Foto: Vrolike Malawi kinders op die stap deur die dorpie.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 27 Dis darem warm in Afrika - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die wind het heelnag lank sterk gewaai en die meer deurmekaar geklits. Met opstaantyd het dit effens bedaar maar nog steeds waai die gasstoof se vlammetjies kort-kort uit.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 26 Die monster-toergids - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Twee lang dae se reis deur Zambië is eindelik verby en ons staan voor die diepblou Malawi-meer.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 25 Spyskaarte - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek is moeg vir my gewone kos en probeer nuwe goed. Gisteraand se eksperiment vir ons eerste aand in Zambië het iets opgelewer wat ek seker is ek R50 mee kan wen in Huisgenoot se wenresepte.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 23 en 24 En die nuwe man is ... - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dit lyk asof die hele Zambië smeul. Sover ons ry, hang vlae grys rook skuins in die lug. Plek-plek langs die pad is die dooie wintergras swart tot teen die grond afgebrand. Hier en daar lek geel vlamme aan die teerpad.
|
|
|
29 Augustus 2008 |
|
Dag 22 Elke drukker het 'n duiwel - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Effens verslae hou Shivon die T-hemp in die lug. Op die rugkant is ‘n kaart van Afrika, en die roete wat ons gery het met klein geel katspoortjies aangedui.
|
|
|
27 Augustus 2008 |
|
Dag 21 Doktor Livingstone se eiland - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Foto: 'n Besoeker aan "Livingstone Island" leun versigtig oor die rand van die eiland om af te kyk in die skeur wat die Victoria Watervalle vorm.
|
|
|
27 Augustus 2008 |
|
Dag 20 Die oggend na die aand tevore - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek is gewoonlik nie goed daarmee om skindernuus op te vang nie en vind dikwels heel laaste uit van interessante gebeure. In brokkies hoor ek dat Rina met die onskuldige gesiggie, weer nie in haar eie tent geslaap het nie.
|
|
|
27 Augustus 2008 |
|
Dag 19 Vervolg - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Wraak. Eindelik!
|
|
|
27 Augustus 2008 |
|
Dag 19 Kompetisie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die Duitser wat aan die begin van die toer verkeerdelik op my trok beland het, toer steeds saam.
|
|
|
27 Augustus 2008 |
|
Dag 18 Nagmerrie-nasionaliteite - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons wag alweer. Vir dieselfde laatkommers. Die Kanadese, Cindy en Deon. Dit is 5:45 in die oggend en nog donker. Almal sit gereed op die groot safarivoertuig vir die oggend se wildkykrit in die Chobe- Nasionale Park. Net Cindy en Deon is nie.
|
|
|
26 Augustus 2008 |
|
Dag 17 ‘n Wynkampioen en ‘n waterlelie op die trok - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Min of meer alle nasies het ‘n “clame to fame”. Die Italianers het hul kos, die Amerikaners het als wat die grootste is en die Iere drink die meeste.
|
|
|
26 Augustus 2008 |
|
Dag 16 Plastieksakke vir 'n partytjie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die groot Bedford-lorrie ry met ‘n gespat van modder deur die water wat in die pad lę.
|
|
|
26 Augustus 2008 |
|
Dag 15 Die nuwe water - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die Okavango-delta is besig om oor te loop. In die wintermaande kom die reën wat in Desember op die Angolese hooglande geval het eindelik hier aangekruip.
|
|
|
26 Augustus 2008 |
|
Dag 14 Plek van die kort riete - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Plek van die kort riete is wat die woord Maun beteken. Die dorp kry sy naam na aanleiding van die kort riete wat langs die Thamalakanerivier groei.
|
|
|
26 Augustus 2008 |
|
Dag 13 Malaria - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Elke dag leer ek iets. Vandag se les was dat as iemand by my kla oor maagpyn, krampe, naarheid, bleek is en oor die algemeen baie sleg voel, moet ek net vra: “Het jy vandag jou malariapil gedrink?”
|
|
|
25 Augustus 2008 |
|
Dag 12 Vleis is vleis is vleis. Vir my - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| In Etosha word alles vol wit stof. 'n Dik laag lę op elke gelyke deel van die trok. Binne-in oor die kratte en blikkies en bottels sif die stof ook neer.
|
|
|
14 Augustus 2008 |
|
Namibië-foto's - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek het van my onlangse foto's in 'n foto-album gepos. Die Himba-vrou se foto ook.
|
|
|
13 Augustus 2008 |
|
Dag 11 Daar drink hulle die olifante mis - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons bly by Halali, een van die drie kampe in Etosha. Ons bly gewoonlik by Okaukuejo, maar dis nou hoogseisoen en Okaukuejo is vol.
|
|
|
13 Augustus 2008 |
|
Dag 10 Een vir die prys van twee - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Vanoggend moes ek vir Gordon roep om te kom help ontbyt maak. Hy is op die kookspan en het nie opgedaag nie. Verslaap. Saam met sy twee pelle met wie hy 'n tent deel.
|
|
|
12 Augustus 2008 |
|
Dag 9 Tradisionele ete by Spitzkoppe - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die eerste maal in baie besoeke het ek tyd om by Spitzkoppe rond te stap. Gewoonlik begin ek laatmiddag kosmaak, maar soms, soos vandag is iemand wat hou van kosmaak, gretig om vir die groep te kook.
|
|
|
12 Augustus 2008 |
|
Dag 8 'n Moeder se wysheid - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek strek uit op die dubbelbed en kyk op na die hoë plafon. Ek het iets baie stouts gedoen. My eie kamer kom soek in die “hostel” oorkant die pad vanwaar die groep bly.
|
|
|
12 Augustus 2008 |
|
Dag 7 'n VN-kamp voor Swakopmund - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Rondom die trok is iets opgelaan wat soos 'n Verenigde Nasies-vlugtelingkamp lyk. Die son wat lui-lui besig is om om te kom, verlig twee netjiese rye tente, presies ewe ver van mekaar.
|
|
|
12 Augustus 2008 |
|
Dag 6 Lastige vrae - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoe? Waarom? Hoe laat?
|
|
|
4 Augustus 2008 |
|
Dag 5 Gee my die rieme van Sesriem - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek staan voor in die trok en preek met ‘n kwaai stem. Want ons is laat.
|
|
|
4 Augustus 2008 |
|
Dag 4 Rivier tot rivier - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Gariep tot Vis. Weereens.
|
|
|
28 Julie 2008 |
|
Dag 3 'n Kosmoplitaanse groep - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die groep in die trok kom omtrent vanoor die hele węreld. Daar is Sachi, ‘n meisie van Japan. Christel en Solene is Franssprekende Switsers. Karolina is van Pole. Hulle sukkel met die Engels soos ‘n boerkind in matriek.
|
|
|
28 Julie 2008 |
|
Dag 2 'n Vreemde oponthoud – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die groep van 24 is almal nog in hulle twintigs. Hulle is op die Llanga township-toer saam met Nkulelo-toere terwyl ek en Patrick vir hulle by Blouberstrand se Pick n Pay wag.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Dag 1 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| My predikant vriend het eenmaal vir my gesę dat mense wat nie rus vir hulle siele kan kry nie die vloek van Kaďn op hulle het.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Huis toe - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Gatiep sę hy is nie bang vir vlieg nie, net vir val. Ek ook. Nou sit ek in die SAL vlug van Kaapstad af op pad Bloemfontein toe, moedeloos moeg.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Dag 42 en 43 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Hier tussen Malmesbury en Moreesburg begin mens al uitkyk vir Tafelberg.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Dag 41 Rivier tot rivier. Vis tot Gariep - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Sy kon baie laat eers aan die slaap raak gisteraand kla Ali. Die twee krulkoppe, Will en Jo het vir twee ure lank in hulle tent baklei.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Dag 40 Amper op vakansie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dit voel amper of hulle op vakansie is sę rooikop Jeff. Almal sit rustig in die son en pap eet.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Dag 39 Frans leer ons akkedisse vang in die sand - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Iemand het iewers n onding begin en nou moet almal probeer bybly by die bure.
|
|
|
23 Julie 2008 |
|
Dag 38 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Gelukkig maak Woermann Brock-supermark al halfagt oop so ek kan vinnig vars goed en genoeg vleis gaan koop vir die volgende vier dae.
|
|
|
21 Julie 2008 |
|
Dag 37 Duitse deeglikheid - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die tweede dag in Swakop is my dag. Ek loop rond in die mooi dorpie en eet hier en daar en oral van die heerlike koeke.
|
|
|
21 Julie 2008 |
|
Dag 36 Die aap se klier - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons moet eers na die robbe by Kaap Kruis gaan kyk voordat ons Swakopmund toe gaan.
|
|
|
21 Julie 2008 |
|
Dag 35 Klop-klop - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Wie is daar? Dokter-dokter.
|
|
|
21 Julie 2008 |
|
Dag 34 Een vir almal en almal vir een - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Half-wakker en heeltemaal koud sit almal in die trok gereed vir die oggend gamedrive.
|
|
|
21 Julie 2008 |
|
Dag 33 Geen dieredroogte meer nie – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Min mense wat kom toer het ’n idee waaroor Etosha gaan. Dis net nog ’n naam op hulle toerprogram wat hulle nie kan uitspreek nie.
|
|
|
14 Julie 2008 |
|
Dag 32 'n Slang is 'n ding wat pik – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Met dankbaarheid kan ek sę dat ek nog nie veel slange op toere raakgeloop het nie.
|
|
|
13 Julie 2008 |
|
Dag 31 Delta blues – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Voor my lę twee halfopgeloste wit pilletjies in die nat grond. Ek voel bitter goor.
|
|
|
12 Julie 2008 |
|
Dag 30 Vlug oor die Okavango-delta - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| 'n Vroegdag begin weer met die polers se gesellige geklets - hulle probeer nooit fluister nie - maar hulle kry 'n warm vuur aan die gang en word vergewe.
|
|
|
9 Julie 2008 |
|
Dag 29, die buffel-grensdraad - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die Delta-uitstappie is nou omtrent 'n vreeslikheid met so baie mense. Hulle sit ingeryg op die ou lorrie wat ons Delta toe neem.
|
|
|
9 Julie 2008 |
|
Dag 28, sir Seretse Khama se visie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis sesuur, nog donker en ons is al in die pad. Ons moet betyds in Maun kom om voorbereidings te tref vir die een aand se uitslaap in die Okavango-delta.
|
|
|
9 Julie 2008 |
|
Dag 27 Lank lewe Pep Stores! - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Oggende en aande is vrek koud hier in Botswana. Veral as die son nog nie op is nie. Dis nog sterk donker en daai vreeslike koue uur net voor sonop is nou.
|
|
|
8 Julie 2008 |
|
Dag 26. Van trok na taxi na trok na taxi na taxi - op een dag - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Vandag gaan weer loutere chaos wees. Weens ‘n misverstand het die nuwe mense gedink ons ry eers die middag van Livingstone af na Kasane in Botswana.
|
|
|
8 Julie 2008 |
|
Dag 25 Die ewige dilemma - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| More begin die finale toer van Livingstone tot in die Kaap. Tony die kok gaan van Livingstone af Johannesburg toe vlieg en daarvandaan na Egipte vir ‘n twee weke toer.
|
|
|
8 Julie 2008 |
|
Die Booze Cruise - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons gaan altyd een aand in Livingstone op die "booze cruise", die ete-ingesluit-met-'n-oop-kroeg bootvaart op die Zambezi. Dit is altyd 'n fabelagtige hoogtepunt, die sonsondergangrit op die rivier met seekoeie wat nou en dan verskyn.
|
|
|
7 Julie 2008 |
|
Dag 23 en 24 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Hoe gevaarlik is "bungee jump" regtig?
|
|
|
7 Julie 2008 |
|
Dag 21 en 22 En die wenner is... - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die twee dae in Zambië wat ons na die dorpie Livingstone toe ry is nie baie opwindend nie. Niks word beplan nie behalwe om 'n redelike tyd by die volgende kampplek aan te kom.
|
|
|
3 Julie 2008 |
|
Dag 20 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Toergids hou jou by jou toere
|
|
|
2 Julie 2008 |
|
Dag 19 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Meerdoelige wasgoedpennetjies. Toe Mowgli aan die slaap geraak het, is hy deur almal "gepeg".
|
|
|
30 Junie 2008 |
|
Dag 18 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Allerlei bonusse by Kande Beach
|
|
|
30 Junie 2008 |
|
Dag 17 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Mzuzu se rubberplantasies.
|
|
|
26 Junie 2008 |
|
Dag 16 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Twintig dollar gedeel deur twee vir n polisieverslag.
|
|
|
26 Junie 2008 |
|
Dag 15 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die heel eerste mens ooit wat kla by Kizolonza
|
|
|
26 Junie 2008 |
|
Dag 14 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Charles, die ongelukkige
|
|
|
17 Junie 2008 |
|
Dag 13 Siek sieker siekste - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons laaste oggend op Zanzibar kom ek weer by ontbyt aan om hierdie slag vir Evan met al wat n beskikbare bestuurder is, by hom te sien.
|
|
|
16 Junie 2008 |
|
Dag 12 TIA Bru - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| My tweede oggend op Zanzibar begin nie so sprankelend nie.
|
|
|
15 Junie 2008 |
|
Die kragduiwel kronkel tot in Zanzibar - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Na baie rondvra kon ek uitvind waar die gewone mense op Zanzibar hul speserye koop. Die Darajani-mark. Ek het met 'n taxi tot hier gekom.
|
|
|
14 Junie 2008 |
|
Dag 10 - Zanzibar, o, Zanzibar - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die ferry se geliefde dreuning vul my weer met die ou opwinding, die gevoel van wegreis na 'n verlore węreld op Zanzibar.
|
|
|
14 Junie 2008 |
|
Die lewe is 'n lied en reis daarby maak dit 'n simfonie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Sesuur is ons in die pad, ontbytkrat agter in die trok, elkeen moet maar soos hulle wakker word self ontbyt kry.
|
|
|
12 Junie 2008 |
|
'n Buffel bekyk toeriste in Ngorongoro-krater - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek kan nie anders as om te wonder wat hy so staan en dink nie.
|
|
|
12 Junie 2008 |
|
'n Leeuwyfie wat pas 'n jong sebra gevang het loop en roep na haar kleintjies - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Teen hierdie tyd was daar al sewe voertuie wat vir haar kyk en die kleintjies was dalk te bang om uit te kom.
|
|
|
12 Junie 2008 |
|
'n Ou, statige leeumannetjie aan die einde van sy lewe en krag - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Op sy regterwang is 'n groot bloederige haal. Seker van 'n skermutseling oor kos met ander leeus of hiënas.
|
|
|
12 Junie 2008 |
|
Dag 8 Namakwaland in Ngorongoro-krater - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die winteroggend in Ngorongoro is koud en mistig, maar almal is opgewonde oor die rit. Martin se gunstelingdier is 'n hiëna en hy is baie angstig om hulle te sien.
|
|
|
10 Junie 2008 |
|
Drie jagluiperds in twee dae! - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Drie jagluiperds in twee dae is nie sleg nie. Ons staan nou hier digby 'n groot miershoop geparkeer waarop twee jagluiperds lę. Dis suiwer geluk.
|
|
|
10 Junie 2008 |
|
Dag 7 Nagbesoekers op die kraterrand - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Drie jagluiperds in twee dae is nie sleg nie. Ons staan nou hier digby ‘n groot miershoop geparkeer waarop twee jagluiperds lę. Dis suiwer geluk.
|
|
|
9 Junie 2008 |
|
Dag 6 'n Verlate Serengeti - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die migrasie het begin. Die troppe wildebeeste, tommies en sebras het hul stadige, kouende mars na die noorde begin. Hulle het 'n kaalgevrete en vaal Serengeti agtergelaat.
|
|
|
6 Junie 2008 |
|
Dag 4 en 5 Suide toe! - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| My soetste woorde op hierdie lang 110 dae toere is om te kan sę: Ons gaan suide toe!
|
|
|
23 Mei 2008 |
|
Dag 3 Laaste nag in Kenia - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Na ons oggend game drive ry ons die bitter sleg pad van die Masai Mara af terug na Nairobi.
|
|
|
22 Mei 2008 |
|
Dag 2 Leeus in die Mara - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Olifante, kameelperde en Grant’s gazelles is mooi diere om na te kyk, maar op die ou end is dit die groot katte wat die lekkerste kyk maak vir oorsese mense. Leeus, luiperds en jagluiperds.
|
|
|
22 Mei 2008 |
|
Dag 1 Die Masai-Mara - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die klomp af dae in Nairobi is verby en ons is weer op pad. Ek het my nuwe groep gekry by die Hotel Boulevard. Weer ’n klein groepie, ek het nou bederf geraak.
|
|
|
14 Mei 2008 |
|
Rusdae – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Hoe gemaak in Nairobbery?
|
|
|
9 Mei 2008 |
|
Dag 42 Die laaste rit – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Vandag is die laaste toerdag en die laaste land wat ons binnegaan is Kenia. Almal sal dan op hul eie tyd van Nairobi se internasionale lughawe af vlieg na hul onderskeie bestemmings.
|
|
|
9 Mei 2008 |
|
Foto: ’n Baba-hiёna bekyk die toeriste - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dit is onmoontlik om in die Ngorongoro-krater se ongeveer 260 vierkante kilometer rond te ry sonder om diere te sien.
|
|
|
9 Mei 2008 |
|
Dag 41 Die Ngorongoro-krater – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dit is nie heeltemal seker wat presies die naam Ngorongoro beteken nie, maar ’n aanvaarbare beskrywing is dat dit ’n tipe Masai-bak of -kom kan wees.
|
|
|
7 Mei 2008 |
|
Dag 40 En in die grond, is daar ’n gat... - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| In die bos beteken die eerste voëlroepe dat dit tyd is om op te staan. Vinnig koffie drink en roosterbrood en eier eet om so gou moontlik in die pad te kom.
|
|
|
6 Mei 2008 |
|
Eindelik het ons leeus gesien! - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| In die Serengeti kom 'n mens so naby die leeus dat jy kan uitstrek en aan hulle vat.
|
|
|
6 Mei 2008 |
|
Dag 39 Die Serengeti – daardie eindelose vlaktes – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Serengeti is ’n Masai-woord, wat direk vertaal “daardie eindelose vlaktes” beteken.
|
|
|
5 Mei 2008 |
|
Dag 38 ’n Glimpsie in Masai-węreld – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| As moderne mense word ons steeds betower en gefassineer deur die weë en handelinge van ou kulture en antieke stamme.
|
|
|
4 Mei 2008 |
|
Dag 37 In Arusha by die Meserani-slangpark – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Voor Arusha kry mens die dorpie Moshi. Dis van hier af wat almal uitkyk vir Kilimandjaro, die onaktiewe vulkaan. Afrika se hoogste berg, 5 895 meter hoog en dis hier van die dorp Moshi af wat die klimekspedisies gewoonlik vertrek.
|
|
|
30 April 2008 |
|
Dag 36 Halfpad tussen twee wonderlike węrelde – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Vanaand slaap ons halfpad tussen Dar es Salaam en Arusha, die dorp vanwaar ons na die Serengeti gaan vertrek.
|
|
|
25 April 2008 |
|
Dag 35 Alle goeie dinge ... - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Net na ontbyt het ons weer met Hamim se bussie teruggery Stonetown toe om nog vir 'n uur of wat laaste inkopies te doen voor ons die middag-ferry vang terug vasteland toe.
|
|
|
24 April 2008 |
|
Dag 34 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis glad nie 'n slegte werk wat ek het nie, dink ek. Om betaal te word om in 'n buitelug-restaurant op 'n houtdek te sit en kyk vir die juweelblou Zanzibarsee terwyl ek 'n laatoggend ontbyt van vrugte, omelet en roosterbrood eet.
|
|
|
23 April 2008 |
|
Zanzibar se speserye - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| ’n Moslemvrou, met ’n tipiese helderkleurige uitrusting van Oos-Afrika, stap deur die speseryplantasie.
|
|
|
23 April 2008 |
|
Speserytoer - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| As deel van die speserytoer kry ons kokosneute om te proe.
|
|
|
23 April 2008 |
|
Dag 33 My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel ... - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die speserytoer op Zanzibar is 'n geurige hoogtepunt. Ons ry in Hamim se bussie rond en hy stuur Ali, 'n plaaslike gids, saam met ons. Ali is 'n vrolike man wat enige Engelse aksent denkbaar, perfek kan namaak.
|
|
|
22 April 2008 |
|
Dag 32 - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Morsige Dar es Salaam tussen die palmbome
|
|
|
22 April 2008 |
|
Dag 32 Op 'n towertapyt met enjin na Zanzibar - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Kwart voor vyf word ons wakker gemaak deur die Moslem-gebedsroep, 'n enkele, helder mansstem wat oor luidsprekers oor en oor dieselfde versoek sing-praat.
|
|
|
20 April 2008 |
|
Day 31 Dar es Salaam. Hawe van Vrede? - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons moet al sesuur vanoggend ry, want Dar Es Salaam is baie ver en as 'n mens die verkeer sleg tref kan dit 'n erge lang dag word.
|
|
|
18 April 2008 |
|
Dag 30 Jumbo Mzungu - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons is nou net deur die Malawi-grenspos en almal is senuagtig vir die Tanzanië-kant wat voorlę. As hulle ons geelkoorskaarte wil sien sal ons, ons storie moet ken.
|
|
|
18 April 2008 |
|
Dag 29 'n Boer maak 'n plan - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis ons laaste dag in Malawi en Susan en Liam het nie 'n geelkoors-inentingsertifikaat nie. Hulle is wel ingeёnt, maar het nooit die sertifkaat ontvang nie.
|
|
|
18 April 2008 |
|
Dag 28 Those hazy lazy days of summertime - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons bly twee nagte op Kande Beach so almal haal verlore slaap in. Ons het plaatkoekies vir ontbyt so halfnege se kant en daarna gaan almal op die stap deur die dorpie.
|
|
|
18 April 2008 |
|
Dag 27 Kande Beach – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek sit met my sewe-uur-in-die-oggend koppie koffie vir die meer en kyk. Almal se koffie/tee/warm sjokolade is betyds en reg in die bed bedien.
|
|
|
10 April 2008 |
|
Dag 26 Die meer van sterre – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die grensoorgang na Malawi toe is maklik en pynloos. Ons stop in Lilongwe, die hoofstad, om geld te ruil, middagete te eet en voorrade aan te vul.
|
|
|
9 April 2008 |
|
Dag 24 Op pad na Oos-Afrika – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis vyf dae nadat ons in Livingstone aangekom het. Eindelik is ons weer op pad. Ons ry deur Zambië na Malawi toe.
|
|
|
8 April 2008 |
|
Dag 19 Die rook wat raas. The smoke that thunders. Mosi-oya-tunya – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons bly vir vyf nagte oor in Livingstone. Dit raak bietjie vervelig en dis baie baie duur in om jouself in Zambië te probeer vermaak maar dis tog ook geleentheid vir almal om weer bietjie persoonlike spasie terug te kry en hul eie ding te doen.
|
|
|
7 April 2008 |
|
Dag 18 Oor die magtige Zambezi – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Gisteraand het ’n klein drama by die kampplek afgespeel. Ek het ’n olifant hoor trompetter laterig die aand en by die trokvenster (want ek slaap daar) uitgekyk om te sien wat aangaan.
|
|
|
31 Maart 2008 |
|
Dag 17: Chobe uit elke hoek – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis weer 'n vrek vroeg oggend. Almal sit styf op die groot wildkyk-trok om deur die Chobe- Nasionale Park te ry.
|
|
|
30 Maart 2008 |
|
Dag 16: Chobe, die laaste olifant-hoop - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons laaste twee dae in Botswana gaan in die Chobe- Nasionale Park wees.
|
|
|
28 Maart 2008 |
|
Dag 15 The early bird... - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons is veronderstel om sesuur op te wees vir 'n vroegoggend gamewalk. Die spul is egter moeg en traag na die vorige dag se baie oefening.
|
|
|
28 Maart 2008 |
|
Dag 14 Groot Okavango - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons gaan vandag die Okavango-delta in vir een aand se oorslaap. Dis 'n mission.
|
|
|
28 Maart 2008 |
|
Dag 13 Maun - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis 7uur en ons is besig met ontbyt. Julie, ’n stil, eenkant Australiese meisie met ’n klein suur mondjie en permanente onvergenoegde uitdrukking, sę vir die twee Hollandse meisies: You are very loud. We still want to sleep.
|
|
|
27 Maart 2008 |
|
Dag 12 Botswanaland, vat my hand - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die groep kom een-een aangetrommel vir 'n breakfast included-ontbyt langs die swembad.
|
|
|
27 Maart 2008 |
|
Dag 10: ‘n Vol watergat is nie noodwendig nie ook leeg nie - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons wou graag vir Kevin wakker gesing het voor sy tent met Happy Birthday – hy is altyd, altyd laaste op.
|
|
|
20 Maart 2008 |
|
Dag 9 - Etosha - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| As Etosha ‘daai groot wit plek’ beteken, wat noem mens ‘n ‘groot groen plek’?
|
|
|
19 Maart 2008 |
|
Dag 8 Die spits koppe - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Vandag gaan ons Spitzkoppe toe maar eers gou nog inkopies doen terwyl die groep aan die Dunes se ontbyt van roosterbrood en eiers weglę.
|
|
|
13 Maart 2008 |
|
Foto: Mak wilde Rob - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Fluffy, 'n wilde rob hou daarvan om op verbygaande bote te kuier
|
|
|
13 Maart 2008 |
|
Foto: Groen, groener, groenste Namibië - die Kuisebvallei - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die Kuiseb het nie meer swart klippe met die mica en wit kwarts wat skitter in die Namibson nie. Daar is nou net golwende groen heuwels in sagte, bewolkte lig.
|
|
|
13 Maart 2008 |
|
Foto: Op pad Sesriem toe - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die land is al so groen en steeds meer reën op pad.
|
|
|
13 Maart 2008 |
|
Foto: Frans maak of hy 'n akkedis wil eet – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
|
|
|
|
13 Maart 2008 |
|
Kreefskeerkring-foto - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Almal wil die toeris-ding doen by die Kreefskeerkring.
|
|
|
13 Maart 2008 |
|
Dag ses: Die plek met die uitskeidingsopening - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons is sewe uur al oppad Swakopmund toe want die tyd daar is altyd te min om als in te pas wat almal wil doen.
|
|
|
12 Maart 2008 |
|
Dag vyf: Die duine se dag - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Dis nou al herfs so die son wys nie meer so vroeg gesig nie. Ons hoef nou eers sesuur en nie soos in hoogsomer, vyfuur al reg te staan by die hekke om die duineveld in te ry nie. Dis nog sterk donker en ons is een van drie overlandtrokke wat na duin
|
|
|
11 Maart 2008 |
|
Dag vier Van Visrivier tot by Sesriem – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons ontbyt sesuur want sewe uur moet ons oppad wees Sesriem toe. Dis 'n baie lang dag se ry. Die groep is stadig en dis 'n gesukkel om hulle aan die gang te kry.
|
|
|
10 Maart 2008 |
|
Dag drie Rivier tot Rivier, Oranje tot Vis – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Die grensoorgang net na middagete is maklik en vinnig. Almal het eers die oggend op die rivier gaan roei na 'n laterige spek-en-eier ontbyt met druiwe en piesangs.
|
|
|
9 Maart 2008 |
|
Dag twee Sederberge tot by Vioolsdrift - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ons ontbyt sesuur, dan moet kamp opgebreek word sodat ons sewe uur kan ry. So 'n vroeg ontbyt is altyd graanvlokkies, muesli, yogurt, brood, konfyte, grondboontjiebotter met stroop, tee en koffie.
|
|
|
8 Maart 2008 |
|
Dag Een Berg tot berg, Tafelberg tot Sederberg - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| My toergroep is nou volledig, die res het met laat vlugte deur die nag opgedaag. Hulle laai gou hulle bagasie in die trok voordat hulle op die Langa township toer vertrek.
|
|
|
7 Maart 2008 |
|
Voorbereidings, inkopies en inpak – Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Met die groot wit MAN se sterk dieseldreuning onder my terwyl my Keniaanse kollega en trokbestuurder George, die gevaarte uit die skuur by Killarney Gardens in Kaapstad trek en in pad toe draai, kry ek daai bekende lekkerkry gevoel.
|
|
|
7 Maart 2008 |
|
Oorlandtoer van Kaapstad tot in Livingstone - Marietjie Nel |
| Deur Marietjie Nel |
 |
| Ek vertrek more op die eerste been van my oorland-trip - dit is van Kaapstad deur Namibië en Botswana tot in Livingstone.
|
|
|
|