Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 


 
Blogs
 
Dié www.mooiloop.co.za - afdeling is nommerpas ontwerp vir die Mooiloop- redaksionele span en erkende medewerkers om hul ondervinding op reise of sommer bosstories en ander wildlewenuus te deel met jou, die reis- en/of buitelewe-geesdriftige. Ry saam met Mooiloop-joernaliste wat pad vat, lees wat hulle alles kwytraak oor wat hulle sien en beleef, en lewer kommentaar daarop om só tot lewendige debatvoering by te dra.

Hannelie Visser
Hannelie, die hoofsjef en bottelwasser van die Ons4-toer, het van Sasolburg na Pretoria getrek om joernalistiek te swot maar as grafiese ontwerper haar brood en botter verdien. Sy ontmoet toe vir Jean en is nou ma van twee woelwaters, Jean Pierre (4) en Wilhelm (2).

Ons vier vertrek Vrydag 21 Maart 2008 op die Ons4-toer – 12 maande deur Oos-Afrika na Europe en dan terug na Suid-Afrika deur die weste van die vasteland.

Nou het die trippie opgeduik en sy pak haar rekenaar met liefde vir eers weg.







 
4 Augustus 2008
Egipte toe! - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ek was lanklaas so opgewonde! Die ander mense in die bus ook. En die heerlikste van alles, amper almal was Suid-Afrikaners.
4 Augustus 2008
Ons wag in Wadi
Deur Hannelie Visser
Die volgende oggend vroeg het ons kans gekry om ons nuwe buurt mooi te bekyk.
4 Augustus 2008
Blitsvinnig tot in Wadi Halfa - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Daar is een ding in Sudan wat ons nie kon mis nie. Die piramides van Meroe (foto).
4 Augustus 2008
Sudan: Kan dit warmer word? - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Tusser Gondar en die Sudanese grens moes ons vir oulaas een bergpas ry. Gelukkig meer af as op. En hoe laer ons daal, hoe warmer en droeër word dit. Ons dae van lang moue en ekstra komberse was vir eers iets van die verlede...
4 Augustus 2008
Gondar: Ons groet Ethiopië - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Na twee heerlike aande van bederf en laaang baddens vir my en die seuntjies in ons suite moes ons weer in die pad val.
4 Augustus 2008
Yeha right in Aksum - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons het na 'n bietjie kopkrap besluit om die 'rural road' te vat na Aksum toe.
4 Augustus 2008
Lalibella - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Na 'n stewige eierbroodtjie ontbyt...
4 Augustus 2008
'n Tweede kans vir Ethiopië - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Die Oslo Cafe is 'n soettand se droom. Willem s'n ook! Ek en hy is vol koek daar weg met 'n sak padkos (croissants, goed wat soos Chelsey buns lyk en 'n pak kleinkoekies) vir die volgende dag se lang rit noord. JP is tevrede met 'n Pepsi (foto).
25 Junie 2008
You, you, you! - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons het vooraf die stories gehoor... Van skares mense wat op jou afstorm en skree: you, you, you en gimme pen, gimme book, gimme Bir.
25 Junie 2008
Malaria en Turkana - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
En daar sit ons toe. Langs die Turkana meer in die Noorde van Kenia, met die naaste beskawing dae se ry ver. Wat maak mens?
25 Junie 2008
Turkana - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
So 'n ent na Nairobi is ons weer oor die Ewenaar. Hierdie keer vir die laaste keer. En van nou af gaan die pad moeiliker raak...
25 Junie 2008
Kenia - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Grensdag... Wat meer kan ek vertel. Toue mense, vorms invul, geldruilers 'dodge', vrugteverkopers verjaag. Dit lyk maar dieselfde op elke een!
25 Junie 2008
Murchison-waterval - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ek hou nie van wildtuine nie. (Ek dink ek het dit al gesê!) Maar ek sal weer terugkom hierheen. As mens tyd het werk Uganda se wildparke baie goedkoop uit.
25 Junie 2008
Jinja - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Die nuwe pad terug Kampala toe was toe so mooi dat ons kans gesien het om deur te druk Jinja toe. Die oorsprong van die Nyl was ook op ons 'to do' lys.
24 Junie 2008
Uganda - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons grensondervinding hier was nie baie aangenaam nie. Die Rwandese is baie ordelik en staan baie rustig in toue - maar daar het toe kort agter ons 'n bus van Burundi af gestop - en die klomp was seker maar baie haastig om oor die grens te kom.
24 Junie 2008
Rwanda - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Sjoe, waar begin 'n mens... Die eerste wat mens sien van die land is die Revuvu-waterval, reg langs die grenspos. Dit was die maklikste wat ons tot nou toe nog 'n land in is.
24 Junie 2008
Serengeti - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ek hou nie van wildparke nie. Gaan eerder see toe en lê op die strand en lees 'n boek... Ek het mos al bokke en kêmelperde gesien en om een of ander rede is daar ook nooit leeus as ek naby is nie.
24 Junie 2008
Irente en Arusha - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Van Bagamoyo af moes ons weer 'n entjie ompad ry. Die pad tot by die hoofpad na Arusha het weggespoel, maar dit was toe darem nie so rof soos ons vorige ompaaie nie!
22 Mei 2008
Die Vissers en die Holgates - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ek het al Kingsley Holgate se boeke gekoop en elkeen 'n paar keer gelees. En hulle Muskietnet-tog gevolg tot ons by die huis weg is.
22 Mei 2008
Op pad na Bagamoyo - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons is toe nog nie heeltemal klaar met Dar nie. Ons het by almal gehoor van die nuwe wonder in die stad: 'n winkelsentrum met 'n Game in. En na 'n hele paar weke weg van die beskawing het ons harte gehunker...
20 Mei 2008
Deurmekaar Dar - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons is vroegoggend baie opgewonde by Boabab weg. Die boeke het gesê mens kan wille diere langs die pad in Mkumi sien. En dit is gratis...
20 Mei 2008
Op pad na 'Dali-Salami' - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Dis nogal snaaks hoe vinnig die landskap verander na mens 'n grenspos oor is. Ons was skaars in Tanzanië toe alles sommer weer heeltemal anders lyk.
20 Mei 2008
My Malawi - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Jean het my voorgespring met die Malawi storie! Maar net 'n paar vinnige indrukke van my kant af...
30 April 2008
1 maand op die pad! - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons is al 'n maand op pad... En dit gaan baie goed met ons, dankie!
30 April 2008
Noordwaarts - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Dit was tyd om op te pak. As ons langer bly sou ons nie uit Pemba uit wegkom nie.
29 April 2008
Eienaardige Ibo - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons het Vrydagmiddag opgepak en ons rugsakke gepak vir die bootrit na Ibo. Die Cruiser sou by Russel se plek staan terwyl ons gaan “island hop”.
29 April 2008
Pemba was lekker! - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Met die inryslag het Russel's Place nie na veel gelyk nie. Na die lang pad en gesukkel van die vorige dag was ek eers bietjie teleurgesteld.
14 April 2008
"Kortpad" na Pemba - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
En dis toe net hier dat Jean vir die eerste keer avontuurlik raak... Vergeet van die teerpad Pemba toe - hy wil seelangs opry. Oor die Luriorivier tot in Mecufi, so 30 km suid van Pemba.
14 April 2008
Nacala - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Nacala is in 'n reusebaai geleë. Die dorp het 'n besig hawe - die seuntjies het elke keer op en afgespring as 'n reuse houerskip hier vlak onder ons kampplek verbykom.
14 April 2008
Mosambiek - op pad na Nacala - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Kort anderkant Mutare is ons oor die grens in Mosambiek in. (Ons het gegiggel - dit het gevoel om soos by die huis aan te kom). Weer het dit vinnig en sonder sukkel gegaan.
14 April 2008
Zimbabwe - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ek word vroegoggend wakker toe dit begin reën. Dis yskoud. Ek loer by die tent uit en sien net mis om ons - die steenmure bokant ons is onsigbaar.
14 April 2008
Ons Zip deur Zim - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons eerste grenspos vir die "trip" is toe ook ons eerste 'vreemde' grenspos - die berugte Beitbrug. Maar toe ons vroegoggend bietjie bewerig daar stop, is dit baie stil. Hulle stempel ons paspoorte vinnig en ons groet Suid-Afrika.
2 April 2008
Dag 2 - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
En ons toe nie vandag oor die brug nie... Na gisteraand se groot kuier het ons maar stadig aan die gang gekom vanoggend.
1 April 2008
Dag 1. Ons is weg uit Pretoria! - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Ons kon uiteindelik vir JP sê: Ja, ons ry nou Congo toe.
25 Maart 2008
Innie Kaap - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
En daar raak ek toe tranerig! Die laaste stukkie Agullas toe tref dit my - oor 'n paar maande gaan ons in Tunisië op die noordelike punt van ons groote kontinent staan.
24 Maart 2008
Op pad na die Suidpunt van Afrika - Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
Kan nie glo dis al meer as week terug nie!
5 Maart 2008
Ons begin nou dae tel... – Hannelie Visser
Deur Hannelie Visser
7 days and counting.... soos die Ingelse sê!
 
 

 

footer