Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 


 
Blogs
 
Dié www.mooiloop.co.za - afdeling is nommerpas ontwerp vir die Mooiloop- redaksionele span en erkende medewerkers om hul ondervinding op reise of sommer bosstories en ander wildlewenuus te deel met jou, die reis- en/of buitelewe-geesdriftige. Ry saam met Mooiloop-joernaliste wat pad vat, lees wat hulle alles kwytraak oor wat hulle sien en beleef, en lewer kommentaar daarop om só tot lewendige debatvoering by te dra.


Christo Opperman

Op 14 April vertrek ek na Malawi en beplan om die "kusstrook" van die meer, sowat 1 216 km per kajak te voltooi. Dit behoort sowat 44 dae se roei te neem. Die grootste uitdaging is geen ondersteuning op die tog nie - net ek, my kajak, my kamera en die blou water van die meer! Alles wat ek gaan nodig hê vir die tydperk moet op die kajak gaan van sonpanele vir krag (hoofsaaklik om kamera se batterye te laai) tot my tent en visstok. Ek behoort sowat 31 dae se kosvoorraad op die kajak te kan laai. Soos van die voorraad opraak sal ek maar aanvullings van die land moet doen (dus nou waar ek kan aanvullings doen anders nie sal ek maar op die natuur staatmaak). Ek sal gemiddeld 30 km per dag moet roei, sowat 6km per uur, om binne my die beplande 44 dae die roete te voltooi.

Ek sien uit daarna om julle ingelig te hou van die avontuur en wat hulle noem "die vriendelikste land in Afrika"





 
26 Junie 2008
Watter ontnugtering; ek is terug in die Kaap - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Ek is terug in Kaapstad na ‘n veilige en genotvolle reis sonder enige gebeurlikheid en alreeds terug in die tuig. En dis werklik in skrille kontras met wat ek die afgelope twee maande aan gewoond geraak het.
10 Junie 2008
EK IS KLAAR – Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Ek het vanoggend 11:15 in Monkey Bay aangekom en ek is KLAAR!
5 Junie 2008
Suidwaarts maar nog nie huiswaarts - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Ek is sowat 16km anderkant Nkhota Kota en het heerlike weer. Ek skat daar is nog 200km oor tot by Monkey Bay. Ek sal moet roer, maar dit daar gelaat.
29 Mei 2008
Ek leef nog - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Ek is so 'n bietjie bekommerd oor die Xeno-ding. Ek het met 'n paar van die overlanders gesels en hulle het al so paar dreigemente gekry.
28 Mei 2008
Ek en Marietjie Nel - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
En daar ontmoet ek vir Marietjie Nel, 'n mede-blogskrywer vir Mooiloop-tydskrif. Wat is die kanse? Wat 'n aangename verrassing!
28 Mei 2008
Sal ons ou kennisse ooit vergeet – Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Hi almal. Ek is op pad na Chilumba en terug in Malawi. Nou jaâ - waar begin ek?
19 Mei 2008
Goeie more uit 'n ongelooflike Likoma Island. (Moedersdag) - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Verskoon asb die afwesigheid van alle leestekens! Eerstens jammer vir die stilte maar opvangs hier is maar 'n redelike probleem. En ek verwag dat dit nog moeiliker gaan raak noordwaarts.
17 Mei 2008
Hello da! - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Likoma-eiland was ongelooflik. Sal later uitbrei.
8 Mei 2008
Goeie more uit Mosambiek - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Vanoggend is nie 'n roei oggend nie. Die branders is sowat drie meter hoog en ek dink aan Danie van Palm Beach wat my vertel het dat die branders so hoog raak dat 'n katamaran langs jou kan vaar en hy heeltemal kan wegraak.
5 Mei 2008
Dag 5 en 6 – Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Die wind het bedaar en ek roei lekker met effe wind van agter.
4 Mei 2008
Dag 1 tot 4 – Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Goeie more uit Malawi.
22 April 2008
4 400km later en ek is hier - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
En daar is so baie gedagtes rondom die trip tot hier dat ek nie weet waar om te begin nie.
19 April 2008
Deur die Krugerwildtuin - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Ek sit op die oomblik in die Krugerwildtuin onder my muskiet net en geniet hierdie ongekende vrede en stilte.
17 April 2008
Wel...einde ten laaste - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Een dag later as wat ek beplan het maar ek is nou amptelik met verlof.
20 Maart 2008
Malawimeer-kajakker - Christo Opperman
Deur Christo Opperman
Ek is in Queenstown in die Oos-Kaap gebore. Ek was vir ’n paar jaar aan die Onderwysdepartement verbonde en is vir die afgelope 11 jaar betrokke in die voedsel/restaurant bedryf.
 
 

 

footer