 |
Hein Bester: Ek wil graag die storie (ek het dit nie self geskryf nie) met julle deel. Dis 'n storie wat nie onder die maatemmer verberg mag word nie. [lees
meer] |
 |
Willie Coetzer: Al ooit daaraan gedink
om die moed (en die dollers) bymekaar
te skraap vir die rit van jou lewe?
Nie 4x4 nie, nie jaag nie, nie vegvliegtuie
nie, maar stadig, statig, hoog bo moederaarde! [lees
meer] |
 |
Dawie Kruger: Maar mooi bly hy mooi
enige plek in Afrika, bosveld, woestyn
of op die strand. [lees
meer] |
 |
Nelis Engelbrecht: Die afgelope maande se weer was baie koel en ons het 'n koue lente beleef. Nou is die blindevlieë weer baie bedrywig. [lees
meer] |
 |
Rohan Strydom:Die donnerse Britte. Teen 1881 het die Brit Henry Barrington al heerlik gebly in Portland Manor, net buite die Knysna-bosse. [lees
meer] |
 |
Lodie de Jager:
Maandag ry ek weer langpad met die KLR. Ek gaan Nelspruit toe. [lees
meer] |
 |
Peter Thomas: Die wekker trieng my wakker. Ek sit vervaard regop! Dis dan vyfuur en dis Saterdag! En dan onthou ek, dis vandag kermis of soos ons dit deesdae noem, Familiefees. [lees
meer] |
 |
Hannelie Visser:
Ek was lanklaas so opgewonde! Die ander
mense in die bus ook. En die heerlikste
van alles, amper almal was Suid-Afrikaners.
[lees meer] |
 |
Marietjie Nel:
Uganda is die maklikste en vriendelikste grenspos op my roete. Ek handig almal se visumgeld en paspoorte in, terwyl die res in die trok wag of toilet toe gaan. [lees
meer] |